Mandaad

Elke man het ‘n storie


Kom vertel joune en luister saam na ander manne se lewenservaringe.

By manDAAD groei die manne saam, gesels die manne saam en bid die manne saam.

Waar & Wanneer

Kom geniet die oggend saam met ons, elke tweede Saterdagooggend om 07:00 tot 08:00, in die koffiekroeg by die kerk. Skakel Pieter Erasmus op 083 636 1659 of Danny Kirsten op 082 695 7378 vir meer besonderhede. Datums vir April: 14 en 28 April 2018.